Welkom

21 tot 24 September 2018

Vrydag 21 September 2018 
Veldfees
Met Franja du Plessis

Saterdag 22 September 2018
Pretstap
Perde pretrit
Ghong skiet

As jy aan al drie deelneem kan jy gekroon word as Dewetsdorp
Ysterman of Ystervrou.

Sondag 23 September 2018
Dankdiens

Maandag 24 September 2018
Bergfiets
MTB Free State Champs